Mitchell Str, George, Western Cape
Din-Hofje was built on behalf of a Dutch investor and consists of 26 duplex units and is currently seen as the best flats in George. The occupancy after the first 4 years after it was built was 100%;
Din-Hofje is vir ‘n Nederlandse belegger gebou. Dit bestaan uit 26 dupleks eenhede en word op die oomblik as van die beste woonstelle in George beskou. Die besetting is vir die eerste 4 jaar na bou, 100%.









