George Western Cape
This house is situated in an area lush with trees and the house was designed so that it melts into the environment. The windows were covered in film to reflect the trees in the glass to camouflage the house. All the rooms has big windows and the doors are wider than normal to be completely wheelchair friendly.
Hierdie huis is in George geleë in ‘n boom ryke area. Die huis is so ontwerp dat dit insmelt by die omgewing. Die vensters is met ‘n film oorgetrek sodat die bome in die glas weerkaats om die huis te kamofleer. Al die vertrekke het groot vensters. Die deure van die huis is wyer as normaal, wat totaal rolstoel vriendelik is.
















