House P van Loggerenberg

House P van Loggerenberg

Erf 248, Grysbok ave,Rheebok, Mosselbay

Mr. van Loggerenberg was terminally ill with cancer and lived in Mooinooi. His dying wish was to be able to enjoy the restlessness of the ocean as long as possible. Wild Eagle’s personnel saw it as a challenge and within 38 days they purchased an erf, signed off the plans with Pieter Brown and got the house approved and built.

On the 38th day we handed over the keys to Mr. van Loggerenberg. The room on the first floor had the most beautiful view but there was another room on the ground floor to ease his later treatment. Pierre lived another year in his piece of paradise.

Mnr. Van Loggerenberg was terminal siek met kanker en woonagtig in Mooinooi. Sy laaste wens was om solank as moontlik vir die see te kan lê en kyk. Wild Eagle se personeel het dit as ‘n uitdaging beskou en binne 38 dae ‘n erf gekoop, die planne deur Pieter Brown laat teken, die huis laat goedkeur en gebou.

Op die 38ste dag is die sleutel aan Mnr. Van Loggerenberg oorhandig. Die kamer op die eerste vloer het ‘n ongelooflike uitsig maar daar was ‘n verdere kamer op die grondvloer vir latere versorging. Pierre het nog 1 jaar gelukkig daar geleef.


 

  • House P van Loggerenberg
  • House P van Loggerenberg
Skills

Posted on

February 22, 2016